Afrikaanse Filosofie Perspektiewe en dialoë

"Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die...

Descripción completa

Detalles Bibliográficos
Otros Autores: Duvenage, Pieter (auth)
Formato: Libro electrónico
Idioma:Africano
Publicado: Bloemfontein UJ Press 2016
Materias:
Ver en Biblioteca Universitat Ramon Llull:https://discovery.url.edu/permalink/34CSUC_URL/1im36ta/alma991009720301006719
Descripción
Sumario:"Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die woord gestel. Dit is werklik 'n waardevolle kultuurhistoriese dokument en 'n enorme bydrae tot die intellektuele geskiedenis in Suid-Afrika." - Prof Desmond Painter
Descripción Física:1 electronic resource (322 p.)
ISBN:9781920382797
Acceso:Open access